Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Hal Linden | |
Geboortenaam | Harold Lipshitz |
---|---|
Geboorte | 20 Maart 1931 Manhattan, New York, New York, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Aktiewe jare | 1956-hede |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Hal Linden (gebore 20 Maart 1931) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Barney Miller (1975), CBS Schoolbreak Special (1984), The Ray Bradbury Theater (1985), en Jack's Place (1992).